Rita Rudner

Rita Rudner
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 17 September 1953 (1953-09-17)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rita Rudner (gebore 17 September 1953) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Gleaming the Cube (1989), Peter's Friends (1992), en Love Hurts (2009), en in die televisiereeks Tales from the Crypt (1989).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search